Loading...

Advertiseing




W3.CSS Template

GERMANY

Radio Springbok Germany your 24/7 live Radio Station!

GERMANY

Friends visiting our website is Great,Thankyou.

Germany

Thank you, That we could add you on our Website.

 


    

WELKOM OP RADIO SAM GERMANY



Ons Adverteer vir Julle


Nam van Sangers en Bands,VIR ONS SANGERS EN BANDS

Hoekom moet jy op LEKKER FM Radio SAM Germany adverteer?

Die antwoord is baie eenvoudig! Jou besigheid is vir ons belangrik!Radio Springbok Germany  bied 'n bekostigbare advertensiemedium wat 'n massa-gehoor in beide Afrikaans en Engels kan bereik. Ons multi-media advertensiebenadering bied 'n ideale geleentheid wat individueel vir jou, die adverteerder, saamgestel word. Dit bied aan jou besigheid (klein of groot) die geleentheid om jou teikenmark oor radio, en digitale en sosiale media platforms, gelyktydig te bereik - volgens jou voorsiene begroting!

Radio SAM Germany
 produk!
Wees die eerste nuwe of kleinsake-eienaar om jou een-jaar radio-advertensieveldtog met ons te registreer, en ons sal jou webwerf ontwerp en publiseer op 'n baie lae koste, insluitend  e-pos adresse. Om jou selfs verder te help, sal ons al jou sosiale media bladsye met jou webwerf aaneenskakel, sodat jy onmiddellike regstreekse skakels het om jou webwerf op datum te hou. Kontak ons vandag nog om seker te maak jou besigheid word raakgesien! (Kliek Hier)

Hoekom radio?Die volgende kan jou help om 'n suksesvolle radio-advertensie veldtog te hê:

Frekwensie van advertensies"Gryp jou verbruikers aan die oor, en hul harte en gedagtes sal volg! " Andreas Dezius
In kort: 'n kommersiële radio-advertensie moet verskeie keer gespeel word voordat dit insink in die gedagtes van die luisteraar. As jy van plan is om jou kommersiële handelsflits een keer per week vir 'n maand lank te skeduleer, sal dit nie voldoende wees om jou produk tot aan die toppunt van jou teikengehoor se gedagtes te bring nie.Die suksesvolle radioveldtog bestaan uit 'n kommersiële flits wat aanvanklik vir meer as een keer deur die loop van 'n dag uitgesaai word, in teenstelling met een of twee keer per week.

Ken jou teikenmark se programskedule inskakel . Dis sinvol om jou parfuumwinkel byvoorbeeld tydens 'n tipiese huisvrouprogram te adverteer. Daarom sal jy nie 'n hardeware-en gereedskapswinkel in dieselfde gleuf adverteer nie. Jou vaardigheid om die teiken te tref is noodsaaklik vir elke advertensie wat jy skep . Daarom moet jy seker maak dat jy weet waar jou teikenmark op Radio Springbok Germany

Radio SAM Germany se ervare media-strateeg sal jou help met die keuse van die regte programme en skedules om die beste waarde uit jou produk en bemarkingsveldtog te verkry. By langer veldtogte, kan jy selfs jou radio-flitse rondskuif om te probeer verseker dat jy deur 'n wyer teikengroep gehoor word, sodat die sukses van jou belegging verhoog word.

Vervaardiging van kommersiële flitse. Vervaardiging van radio-advertensies is eenvoudig en baie koste-effektief. Jy moet twee basiese elemente hê: 'n teks en 'n talentvolle stemkunstenaar. Maar wees versigtig om nie bloot net 'n paar sinne uit te skryf en dan jou vingers te kruis met die hoop dat jou advertensie die merk sal tref nie. Onthou: radio is die teater van die gedagte. Jou flits se sukses maak staat op duidelike inligting , spraak en klank wat jou besigheid vanuit die klankrommel lig en jou naam in die geheue van die luisteraar ets. Onthou , frekwensie is die sleutel! So maak seker dat jou advertensie in die kol is en jy sal die verbruiker se aandag die eerste keer trek. Navorsing toon dat dit ‘n paar keer neem voordat die verbruiker uiteindelik verstaan wat jou maatskappy behels. Dit is daarom belangrik dat jou advertensie sal uitstaan en jou boodskap herhaaldelik sal dra.

Hier is n Paar Sanger advertensies vir julle as julle miskin da van hoaf gaan met ons blad.


Ons het n en tuisblad opgebau vir ons Sangers en Bands uit Germany en Sud-Afrika te adverteer.Adverteer saam met ons.

          

 Click op die Maps.

         

 

  Ons is Lief vir    
Geagte vriende ons wag net op inligting van ons sangers en Bands wat ons nog nie geplaas het op ons webwerf dan plaas ons dit onder hulle name.Dankie groete Radio SAM Germany

 

 

 

Nicky de Kock


Cds

 

 

Adri Van Heerden


Cds

 

 

Magdel Spanellis


Cds

 

Chrissie Rossouw


Cds

 

 


 Sàmy Viviers

 
Cds

 

 

 Anton Freddie Thomas


Cds

 


 

Coenie Claassens

 
Cds

 

 

KayCee(Karla Christene)


Cds
 

 

 






 

          
Tour van ons Sangers en Bands


TOUR DATES

Remember to book your tickets!


  •  
South Africa

Town

Nicky de Kock



ADDITIONAL CONTACT INFO
0824727786
Send message

 






 








South Africa

Town  Albertville  
Anton Freddie Thomas

 





 
 


 





 

South Africa

Town  Lives in

Adri Van Heerden






 
 









 

Remember to book your tickets!


 
South Africa

Town  From


Magdel Spanellis

 

I was born in Namibia and live in a small town called Gansbaai. I love spending time in nature and finding secret places... my passion in life is children animals and singing. I love performing on stage and entertaining people.












South Africa

Town

 

Sàmy Viviers

Date





 
 








South Africa

Town


Chrissie Rossouw


About
Chrissie Rossouw aka Chrissie Kletz, Vocal artist, Songwriter and Composer, Radio Presenter, Sound, and Film Producer. Co-Owner of Angel Music Studio Productions.
Impressum
Chrissie Rossouw aka Chrissie Kletz, Vocal artist, Radio Presenter, Sound Producer and Film Producer

+27 83 513 0505
Send message

 





 
 






 

Remember to book your tickets!


  •  
South Africa

 

Places lived

KayCee(Karla Christene)

 






 





South Africa

Town  Lives in

Home Town

Coenie Claassen



 

Singer-songwriter in love with music und Deutsch .
Die schönste Sprache in die ganze Welt.





 
 





South Africa

Town

Date





 
 









 
                   

    

                                                                                                                  
Nog 2 Nuwe Radio Stasies wat onder Radio SAM Germany Loop,Hier in Germany.

  
                                                                                                                    

 

×

Tickets

a.dezius@gmail.com

Need help?


CONTACT

Fan? Drop a note!

Germany Radio SAM Germany
Phone:
a,dezius@gmail.com
Radio SAM Germany jou beste nommer 24/7 stasie, beste musiek, beste dj’s en beste kuierplek
Powered by Radio Springbok Germany

 



Ons Adverteer vir Julle












Steedener Weg, 65594